Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Special Choice Children's Collection

Special Choice Children's Collection

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Nuwe alles-in-een se leer lees en skryf vir graad 2 : Graad 2 : 'n Werkboek vir huistaal

Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis ’n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal.
R 154,00

Nuwe alles-in-een se leer lees en skryf vir graad 1 : Graad 1 : 'n Werkboek vir huistaal

Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis ’n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal.
R 154,00

Nuwe alles-in-een se leer lees en skryf vir graad 3

Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 3 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis ’n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal.
R 154,00

Nuwe alles-in-een voorskoolse aktiwiteitsboek

Die nuwe alles-in-een Voorskoolse Aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers /opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders ’n voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NKV. Verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel.
R 132,00

Nuwe alles-in-een handleiding vir voorskoolse aktiwiteite

Die handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraawerk vir kinders van geboorte tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R te onderrig op ’n speelse manier.
R 510,00

Nuwe Alles-In-Een: Werkboek vir huistaal : Graad R

Die Alles-in-Een Graad R Werkboek vir huistaal: Is volledig hersien en aangepas volgens die Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring; Is beskikbaar vir die vakke: Huistaal, Wiskunde, en Lewensvaardighede; kan per vak of as 'n pakket gebruik word; Is beskibaar vir Graad R tot 3.
R 115,00

Nuwe alles-in-een Afrikaans : Gr 2: Leerderboek : Eerste addisionele taal

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring.
R 206,85