Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Soos in Stories

Soos in Stories

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639606972
R 95,00
R 80,75
Wie weet in watter gewaad storieboekliefde sy verskyning gaan maak? Om bibliotekaresse te wees op ’n dorpie soos Trompieshoogte is vir Marijke die maklikste manier om te verseker dat haar lewe teen ’n slakkepas nêrens heen sal gaan nie.

Wat nog gepraat van haar liefdeslewe. Maar dan gewaar sy ’n nuwe gesig op die dorp, al is daai gesig nou wel ongeskeer, die hare te lank, en die klere taamlik verslons. Maar wat maak die skatryk entrepreneur Jean-Pierre Immelman in hierdie verlate uithoek, en hoekom lyk hy so afgerem?

Dalk meer belangrik, wat is hierdie hartkloppings wat Marijke naby hom ervaar, en wat is die ooreenkoms wat hy met haar wil tref voor hy terugkeer na sy eie glansryke wêreld toe?
Products specifications
ISBN13 9780639606972
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Dina Botha
Publication Date 2021-05-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 208
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}