Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Sneeuvlokkies en Rooiwyn

Sneeuvlokkies en Rooiwyn

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776352098
R 95,00
R 80,75
Amelia besef haar besluit om te gaan kyk waar haar wortels tussen die Rooiberge in die Noord-Oos-Vrystaat begrawe le, is onverstaanbaar vir haar aangenome familie. Sy wil egter antwoorde gaan soek.
Amelia besef haar besluit om te gaan kyk waar haar wortels tussen die Rooiberge in die Noord-Oos-Vrystaat begrawe le, is onverstaanbaar vir haar aangenome familie. Sy wil egter antwoorde gaan soek. Wie was haar biologiese ma regtig en waarom het geen familie haar probeer opspoor na haar ma se skielike dood toe sy nog 'n baba was nie? Tussen die stofstrate van Clarens vind sy egter meer as waarop sy gereken het en verloor haar hart onverwags in die proses. Dirk word daardie iemand erens wat sy so heldhaftig in haar dagboek aangeteken het, maar nooit gedink het sy eendag gaan ontmoet nie. Net jammer sy is nie seker waar "klitsgras Christie" in sy lewe pas nie.
Products specifications
ISBN13 9781776352098
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Judy Troskie
Publication Date 2022-07-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}