Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Sneeuman-Swem

Sneeuman-Swem

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776354658
R 145,00
R 123,25
Gee vir my die een met die yskoue hart! Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is 'n grap. Almal noem hom PADDA! Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in 'n nagmerrie. Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek.
Gee vir my die een met die yskoue hart! Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is 'n grap. Almal noem hom PADDA! Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in 'n nagmerrie. Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek. Maar 'n afskuwelike SNEEUMAN is op hulle spoor. En hy soek die een met die yskoue hart ... om op te vreet! Gaan Padda se lewe in 'n grillerige grap eindig? Of gaan hy wys dat daar in elkeen van ons 'n held sit?
Products specifications
ISBN13 9781776354658
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Fanie Viljoen, Illustrated by Zinelda McDonald
Publication Date 2022-07-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 212 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}