Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Sneeu! Sneeu! Sneeu! : Boek 9 : Vlak 2

Sneeu! Sneeu! Sneeu! : Boek 9 : Vlak 2

Publisher : Pan Macmillan South Africa
SKU: 9781776251551
R 45,00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend.
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.
Products specifications
ISBN13 9781776251551
Publisher Pan Macmillan South Africa
Contributor By (author) Jaco Jacobs, Illustrated by Nadia du Plessis
Publication Date 2022-06-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 24
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 128 X 210
Shipping Weight (grams) 45
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}