Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Smiley Verloor sy Glimlag

Smiley Verloor sy Glimlag

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639608211
R 85,00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang.
September, 2021
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit 'n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wereld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat 'n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.
Products specifications
ISBN13 9780639608211
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Theresa van Baalen
Publication Date 2021-09-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}