Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Slimkoppe Lees: Hallo!: Grade R, Grade 1, Grade 2: Vlak 1, Boek 1

Publisher : Pearson Education South Africa
SKU: 9781775785248
R 75,00
R 63,75
Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken.
Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, ’n woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories. Slimkoppe Lees! Vlak 1 is vir kinders wat pas begin lees. Die illustrasies vertel die storie en die teks is baie eenvoudig. Kinders sal die illustrasies hoofsaaklik as leidrade gebruik om die woorde te lees. Die stories is eenvoudig maar vermaaklik, en woorde word dikwels herhaal sodat jou kind kan oefen om hulle te lees. Wanneer hulle eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 2 te volg. Hallo! sluit die volgende vier stories in: Marmelade en Stinkie; Emma; Mandla; Jodi.
Products specifications
ISBN13 9781775785248
Publisher Pearson Education South Africa
Contributor By (author) K. Sorour, By (author) I. Badenhorst, Role not specified Pearson
Publication Date 2013-03-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 32
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 210 X 210
Shipping Weight (grams) 110
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

Customers who bought this item also bought

Slimkoppe Lees: Een, twee, drie: Grade R, Grade 1, Grade 2: Vlak 1, Boek 2

Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken.
R 63,75 R 75,00

Slimkoppe Lees: Pretdag: Grade R, Grade 1, Grade 2: Vlak 1, Boek 3

Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 'n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken.
R 63,75 R 75,00

Slimkoppe Vaardighede: Handskrif: Grade 1, Grade 2, Grade 3

Kies slim vir ? skitterende toekoms! Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV); Aktiwiteite gesorteer op drie vlakke; Stap-vir-stap instruksies en antwoorde; Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.
R 46,75 R 55,00

Slimkoppe Vaardighede: Ek is vier: Preschool

Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Ontwikkel kernvaardighede vir driejariges. Geskryf deur spesialiste in vroee kinderontwikkeling. Aantekeninge en wenke vir ouers, opvoeders en oppassers. Soveel pret dat kinders nie eens weet hulle leer nie.
R 76,50 R 90,00
}