Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Slange & slangbyt in Suider-Afrika

Slange & slangbyt in Suider-Afrika

Publisher : Struik Publishers (Pty) Ltd
SKU: 9781775840244
R 230,00
R 195,50
’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt.
’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto’s help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee. Slange en slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.
Products specifications
ISBN13 9781775840244
Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
Contributor By (author) Johan Marais
Publication Date 2014-09-14
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 120
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 258
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}