Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Skooluitgawe: Donker Web

Skooluitgawe: Donker Web

Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
SKU: 9780624093275
R 240,00
R 192,00
'n Verkorte skooluitgawe van die topverkoper. Greg Owen, voormalige hoofseun van Lawson Kollege en kuberkraker van formaat, is 'n eerstejaar-Matie. Sy pa en Dok Pienaar, ontmasker as die Butcher en die Candlestick Maker van Project Nursery Rhyme, is agter tralies. Maar wie en waar is die Baker? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe . . .
Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is 'n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir 'n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skadu van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkoper Onderwereld. Verkorte skooluitgawe van die topverkoper. 'n Gratis leesgids is beskikbaar.
Products specifications
ISBN13 9780624093275
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Contributor By (author) Fanie Viljoen
Publication Date 2022-05-03
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 304
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}