Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Skeur

Skeur

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798182126
R 175,00
R 140,00
Maria droom nie juis oor die toekoms nie, maar sy't altyd gedink hulle het darem een. En nou skielik is die verlede al wat daar is. Hulle se die Nightshifts gaan alles vernietig. Vrydag 21 Julie is dalk die laaste dag. Die dag waarop Luan haar nooi na 'n kuier by sy huis saam met die skool se gewildste kinders.
Dis nie asof Maria elke dag oor die toekoms droom nie; sy het egter altyd gedink hulle het darem een. Maar nou is die verlede al wat daar is. Hulle voorspel die Nightshifts gaan alles vernietig. Vrydag 21 Julie is dalk die laaste dag. Die dag waarop Luan haar nooi na 'n kuier by sy huis saam met die skool se gewildste kinders. Maar ken sy enige van hulle werklik? Ken sy haarself? Onder die regte omstandighede kan enigiemand gevaarlik wees.
Products specifications
ISBN13 9780798182126
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Carel Van Rooyen
Publication Date 2021-07-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 192
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}