Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Skadumagte

Skadumagte

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780799396058
R 295,00
R 250,75
Wanneer regter PG Pienaar in sy huis vermoor word, is ondersoekende joernalis Mysi Spies vroeg op die toneel. Haar instink waarsku haar dat die moord meer as ’n blote huisbraak was; die regter het immers kort tevore lede van ’n regse organisasie swaar gevonnis. In haar ywerige soektog na antwoorde ontdek Mysi egter meer vrae.

Wie is die sogenaamde leier van Die Beskermers? Is dit ’n oud-Recce, gesoek deur die polisie, of kolonel Adrian Byant van die SAPD Taakmag? Wat probeer hierdie groep werklik bereik? Wie beskerm boere en wreek plaasaanvalle? Mysi vind ’n bondgenoot in Superintendent Elsie Redelinghuys, maar hulle ondersoek maak verskeie mense ongemaklik.

Mense wat ou griewe wil wreek en maklik moord pleeg. Skadumagte is die opvolg op Malene Breytenbach se roman Bloedgrond wat in 2011 verskyn het.
Products specifications
ISBN13 9780799396058
Publisher LAPA Publishers
Contributor Malene Breytenbach
Publication Date 2020-07-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 232
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}