Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Self-help & Outobiografie

Self-help & Outobiografie

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Hoerkind : Die Memoires van ‘n Randeier

Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ? hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ? skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ? jaar kinderhuis toe. Om soos ? weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste.
R 280,00

Meer as Net 'n Ma : Stories en Raad uit die Hart van Die Naguilklub

Die beeld van ouerskap op sosiale media is lieflik, maar ver van die werklikheid af. En dan is daar die mommy wars... Drie doodgewone ma’s, het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel – ma’s behoort mekaar eerder te ondersteun.
R 280,00

Herontdek Jou Selfvertroue : Sewe Stappe Na ’n Nuwe Jy

Is jy 'n perfeksionis en voel jy nooit goed genoeg nie? Staan jou swak selfbeeld in die pad van jou doelwitte? Jy's nie alleen nie. Rolene Strauss deel hoe ook sy met selfvertroue gesukkel het, selfs toe sy die Mej. Wereld-kroon gedra het, en hoe sy ware selfvertroue gevind het.
R 290,00

Dink Soos 'n Miljardêr : Geheime van 'n Suksesvolle Suid-Afrikaanse Entrepreneur

Wat onderskei die rykes van 'gewone mense'? Hulle dink anders. Daniel Strauss verduidelik wat dit beteken om soos 'n miljarder te dink en deel sy geheime tot sukses, soos hoe om toegang tot kapitaal te verkry, die regte mense te vind om jou te help om jou doelwitte te bereik.
R 299,00

Anton Goosen : Liedjieboer

Dié boek is rock ’n roll in die binnewêreld van die legendariese liedjieboer, Anton Goosen.
R 315,00

Is Alles Oraait Byrie Hys

Die laanie Bernie Fabing by Vannie Kaap wil wiet: Is alles oraait byrie hys? Dis 'n bundel van hul mees popular memes en sluit oek nuwe eksklusiewe content in, wat nooit aanlyn sal verskyn nie. Vannie Kaap is 'n plaaslike brand wat gewild geraak het toe hul inhoud op Facebook viral gaan.
R 225,00

Blydskap in die Malle Gejaag : Mindfulness-Wenke vir 'n Vreugdevolle Lewe

Dit is nie noodwendig maklik om gelukkig te wees nie, maar Johannes de Villiers wys hoe dit 'n doel is wat elkeen kan bereik. Hierdie boek bied 'n uitgebreide blik op 'n vreugdevolle lewe: alles van teorieë oor wat geluk presies is, tot praktiese wenke om dit te bereik, met inligting van geestelike leiers sowel as sielkundiges.
R 299,00

Kyk na My : Herinneringe Aan 'n Kindertyd

Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor ’n jong seun met ’n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir.
R 300,00

In My Vel

Tydig, snaaks en nodig. ’n Verhaal van navigasie, deur twee stede, deur ’n hart. ’n Dokument vir ons tyd. – Kabous Meiring. Azille Coetzee gaan studeer in Nederland, kry ’n Nederlandse lover en besluit om in Europa aan te bly.
R 250,00

Christo Wiese : Risiko en rykdom

Christo Wiese was nog nooit bang om 'n kans te vat nie. Die sakeman het sy tande by Pep Stores geslyp en 'n sakeryk opgebou wat Shoprite en 'n rits ander maatskappye insluit. Hy maak 'n draai in die politiek en met sy kenmerkende flair koop hy diamantmyne, banke en wynplase.
R 290,00

Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank

Dit is Pieter-Dirk Uys sonder die grimering! Sonder rekwisiete, vals wimpers of hoe hakke ... Met meer as 7 000 verhoogoptredes op sy kapstok is Pieter-Dirk Uys volksbesit. In Weerklink van 'n wanklank, sy skreeusnaakse, roerende memoires, tree die mens agter die ikoon te voorskyn.
R 280,00

Kalmte in die malle gejaag

Jy wil asem skep en die mooi raaksien. Maar soms raak die lewe dol. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan jou help om met nuwe oe na die wereld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om die wonderskone in elke oomblik - ook die moeilikes - raak te sien.
R 299,00