When the villagers find a dragon on the train track, something has to be done. Who can move the dragon? And what will the dragon do? Exploring themes of friendship and judging people by their appearances, this fun and engaging story also includes comprehension activities and extra discussion topics.
Aan die hand van die mooi, rebelse Dalena ontdek Mart 'n wereld waaroor baie tienermeisies net in die donker fluister. So begin 'n inisiasieproses wat met opwinding, maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Die dinge van 'n kind is 'n onthutsende eerlike boek oor vrouword, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.
Helen is desperate to get into the Music Academy, but her piano teacher, Madame Pandora, will not hear of it. Life at home also seems to revolve around her talented elder brother, her parents are too exhausted to notice her and the gorgeous Kean has eyes only for June, who is sickeningly perfect.
Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Help jou voorskoolse kind doolhowe voltooi in hierdie kleurryke, prettige aktiwiteitsboek. Ontwikkel kernvaardighede vir voorskoolse kinders. Geskryf deur spesialiste in kleinkindontwikkeling. Aantekeninge vir ouers e
Little Lucky Lolo loved going to school. He loved learning from his teacher and seeing his friends. One day a new boy joined the class. Khulu was a big boy, a very big boy! Khulu eats all Lucky's lunch and takes a soccer ball! What could Little Lucky Lolo do? When Khulu ends up in trouble, will Lucky help him?
Wat maak jy as daar 'n alien in julle swembad land? Jy steek hom weg, natuurlik! Want die bure gaan klik en dan gaan die weermag hom kom haal en hom oopsny om te kyk hoe hy werk. En dit kan jy nie toelaat nie, want hy's tog so oulik.