Die Prima Donna is Jacques Viviers, die sjef by die Volkskombuis. Hy se ’n mens spreek sy naam so uit: Sjaaak, so half met ’n lam tong. Volgens hom is sy van Wiwijee. As jy hakkel terwyl jy dit se, se jy dit net reg. Sjaaak Wiwijee hoop mense dink hy is van Frankryk.
Hierdie nuwe verwerkings van die klassieke stories vervat in Die Oxford Storieboom leesreeks verskaf aan lesers al die atmosfeer en avontuur van die ou en geliefde klassieke stories.
Niks is ooit presies soos dit lyk nie en verpleegsters dra nie tekkies nie… maar hoe moet dit eintlik lyk? Iets is nie reg nie . Kinders raak weg, onderwysers tree vreemd op, ambulanse jaag rond, lorries is vol bloed en derms. Wat gaan aan? Die tweeling en Oom Otto besluit om speurder te speel.
Heidi se lewe is deurmekaar. Haar ma is in Duitsland. Haar kunsjuffrou gaan weg en haar pa het 'n nuwe meisie. Hoe kan dinge ooit weer regkom? Die Nuwe Kunsjuffrou is een van die titels in die splinternuwe Lees is Maklik leesreeks.
This series consists of six atlas activity books which ensure that mapwork is easy and fun as well as incorporating a skills-based approach for outcomes-based education. They are designed for the Intermediate and Senior phases.