Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans First Add. Language

Afrikaans First Add. Language

Afrikaans First Add. Language
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Ace It! Afrikaans (FAL): Grade 9

Afrikaans FAL grade 9 all the content that scares you is given to you in a simple and easy-to-learn way. Studying for afrikaans can feel intimidating - there's so much to learn and you don't always understand it. Ace it! Afrikaans first additional language grade 9 can help you feel less nervous about it all.
R 118,77 R 139,73

Kom ons oefen: Gr 9: Oefenboek : Eerste addisionele taal

Oxford Kom ons oefen Afrikaans Eerste Addisionele Taal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink. Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en
R 99,41 R 116,95

Kom Ons Oefen Finansiele Geletterdheid: Grade 9: Oefenboek

Oxford Kom ons Oefen Finansiele Geletterdheid vir Ekonomiese en Bestuurwetenskappe se werkboeke vir Graad 8 en 9 voldoen volledig aan die KABV-standaarde, bestaan uit 96 bladsye vol oefeninge en sluit ook 'n volledige memorandum in wat uit die boek verwyder kan word.
R 99,41 R 116,95

Afrikaans sonder grense KABV: Gr 9: Onderwysersgids : Eerste addisionele taal

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.
R 212,50 R 250,00

Afrikaans sonder grense KABV: Gr 9: Leesboek : Eerste addisionele taal

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 131,75 R 155,00

Vlam van dam en die Tamatiesous-Z CAPS: Grade 9 : Eerste addisionele taal

HoErskoolseuns in 'n skoolkoshuis tydens 'n rugbytoer. Die resep vir 'n baie lekker storie. Die seuns kla oor die dopery. Hulle praat ook oor meisies - en natuurlik oor sport. Met Charlieboy of Vlam (as gevolg van sy rooi hare) en sy pelle is daar altyd hope pret. Maar die storie raak ook aan spangees en jaloesie.
R 96,90 R 114,00

Kollig Op Afrikaans CAPS: Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 9: Kernleesboek Gr 9: Leesboek

Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik.
R 150,45 R 177,00