Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Afrikaans
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Ace It! Afrikaans (FAL): Grade 9

Afrikaans FAL grade 9 all the content that scares you is given to you in a simple and easy-to-learn way. Studying for afrikaans can feel intimidating - there's so much to learn and you don't always understand it. Ace it! Afrikaans first additional language grade 9 can help you feel less nervous about it all.
R 112,20 R 132,00

Guidelines Afrikaanse taalgids: Graad 7-9: Studiegids

The Blue Book Series has been helping learners pass since 1971. There is a new set of Grammar Guidelines for the Senior Phase. These are CAPS-compliant and easy to use. This Guidelines Afrikaans Taalgids for the Senior Phase offers brief, clear explanations of grammatical construct, in simple language.
R 119,95

Afrikaans sonder grense KABV: Gr 9: Onderwysersgids : Eerste addisionele taal

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.
R 212,50 R 250,00

Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 9: Leerderboek

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 158,10 R 186,00

Afrikaans sonder grense KABV: Gr 9: Leesboek : Eerste addisionele taal

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 131,75 R 155,00

Die kuikendiewe CAPS : Huistaal

Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. Rene en Ruan Roux, die tweeling van Voortrekkerstraat, spandeer byna meer tyd op hul speurwerk as huiswerk. Hul pa was 'n polisieman wat in die uitvoering van sy pligte gesterf het.
R 96,90 R 114,00

Igama iam nguHonore

R 68,00 R 80,00

Carol en Michelle

Carol en Michelle se lewens is deurmekaar en omgekrap. Hulle vind mekaar maar wat van al die ander probleme? Carol en Michelle is een van die titels in die splinternuwe Lees is Maklik leesreeks.
R 184,45 R 217,00

Die kuikendiewe

Niks is ooit presies soos dit lyk nie en verpleegsters dra nie tekkies nie… maar hoe moet dit eintlik lyk? Iets is nie reg nie . Kinders raak weg, onderwysers tree vreemd op, ambulanse jaag rond, lorries is vol bloed en derms. Wat gaan aan? Die tweeling en Oom Otto besluit om speurder te speel.
R 184,45 R 217,00

Die nuwe kunsjuffrou

Heidi se lewe is deurmekaar. Haar ma is in Duitsland. Haar kunsjuffrou gaan weg en haar pa het 'n nuwe meisie. Hoe kan dinge ooit weer regkom? Die Nuwe Kunsjuffrou is een van die titels in die splinternuwe Lees is Maklik leesreeks.
R 100,30 R 118,00

Die wyfiekat

Wie is die ou tannie by nommer 18 Randstraat? Waar kom die vreemde kat vandaan wat so onverwags verskyn en dan verdwyn? Hoe het die ou tannie geweet dat hulle vandag kom kuier en dat hulle drie gaan wees? Ken die ou tannie vir Dave? Al hierdie vrae en dan nog haar gevoel vir Dave maak Benita se gedagtes heeltemal deurmekaar.
R 153,85 R 181,00