Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans Readers

Afrikaans Readers

Afrikaans Readers
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

BFF

BFF deur Cecilia du Toit is die Afrikaanse wenner van Maskew Miller Longman se Letterkunde-kompetisie in 2014. Dis ’n heerlike eietydse drama oor vier vriendinne wat desperaat op soek is na metgeselle vir die Graad 11 bal, en nie juis soos BFF (Best Frien
R 188,00

Kat in die pan vir die Fransman

Die Prima Donna is Jacques Viviers, die sjef by die Volkskombuis. Hy se ’n mens spreek sy naam so uit: Sjaaak, so half met ’n lam tong. Volgens hom is sy van Wiwijee. As jy hakkel terwyl jy dit se, se jy dit net reg. Sjaaak Wiwijee hoop mense dink hy is van Frankryk.
R 159,00

Isihlahla sendlela

Isihlahla Sendlela is an engrossing tale of deception, double standards and infidelity. This drama depicts the tragic consequences of the actions of a mother who is bent on meeting her own selfish needs.
R 190,00

Ontvoer!: Fase 18: Gr 4

R 160,95

'n Pot Vol Winter

Dit is in die ryptyd dat Elizabeth agterkom haar pa en ma het mekaar nie meer lief nie. Dit is ook in die tyd dat Kurt vir 'n paar dae huis toe kom van die Grens af - Kurt wat al meet begin praat oor "liefde maak". Elizabeth wens hy wil uit haar lewe padgee - al het sy juis nou iemand nodig om mee te praat.
R 247,00

Die kuikendiewe

Niks is ooit presies soos dit lyk nie en verpleegsters dra nie tekkies nie… maar hoe moet dit eintlik lyk? Iets is nie reg nie . Kinders raak weg, onderwysers tree vreemd op, ambulanse jaag rond, lorries is vol bloed en derms. Wat gaan aan? Die tweeling en Oom Otto besluit om speurder te speel.
R 256,00

Klassieke stories: Fase 18: Pak van 6 titels : Sherlock Holmes, Oliver Twist, Skateiland, Ontvoer, Jane Eyre, Robinson Crusoe

Hierdie nuwe verwerkings van die klassieke stories vervat in Die Oxford Storieboom leesreeks verskaf aan lesers al die atmosfeer en avontuur van die ou en geliefde klassieke stories.
R 635,95

Die nuwe kunsjuffrou

Heidi se lewe is deurmekaar. Haar ma is in Duitsland. Haar kunsjuffrou gaan weg en haar pa het 'n nuwe meisie. Hoe kan dinge ooit weer regkom? Die Nuwe Kunsjuffrou is een van die titels in die splinternuwe Lees is Maklik leesreeks.
R 139,00