Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans Home Language

Afrikaans Home Language

Afrikaans Home Language
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Platinum Afrikaans KABV: Gr 8: Onderwysersgids : Huistaal

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes.
R 212,50 R 250,00

Platinum Afrikaans KABV: Platinum Afrikaans huistaal: Graad 8: Leerderboek Gr 8: Leerdersboek

Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs. Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer. Briljante onderwyserondersteuning. Briljant + gehalte = sukses!.
R 166,60 R 196,00

Platinum Afrikaans KABV: Platinum Afrikaans huistaal: Graad 8: Leesboek Gr 8: Leesboek

Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs. Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer. Briljante onderwyserondersteuning. Briljant + gehalte = sukses!.
R 123,25 R 145,00

Mulovha a si ?amusi

“Mulovha” a si namusi ndi nganea i ine ya sumbedza ndeme ya u tshila kha musalauno hu u itela u wana Mulalo kha nyimele i kondaho.
R 116,45 R 137,00

Die meerkatmannetjie CAPS: Grade 8 : Huistaal

Nomsa, 'n dogtertjie wat in Cardboard City, onder 'n brug bly, tel 'n pop op. Dit is 'n baie eienaardige pop met die vreemdste gesiggie en haartjies. Verbeel Nomsa haar, of praat die pop? Dit bring haar in aanraking met die vreemdste mense soos Doktor Groenmosterd en Professor Skeptikos. Waarom sal grootmense 'n pop wil he?
R 94,35 R 111,00