Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans First Add. Language

Afrikaans First Add. Language

Afrikaans First Add. Language
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Ace It! Afrikaans (FAL): Grade 8

Afrikaans FAL grade 8 key concepts are provided in English so that you fully understand what you are learning. Learning a new language can be difficult. Ace it! Afrikaans first additional language grade 8 is comprehensive, and has been written with your level of afrikaans in mind.
R 112,20 R 132,00

Guidelines Afrikaanse taalgids: Graad 7-9: Studiegids

The Blue Book Series has been helping learners pass since 1971. There is a new set of Grammar Guidelines for the Senior Phase. These are CAPS-compliant and easy to use. This Guidelines Afrikaans Taalgids for the Senior Phase offers brief, clear explanations of grammatical construct, in simple language.
R 119,95

Afrikaans sonder grense KABV: Gr 8: Onderwysersgids : Eerste addisionele taal

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.
R 212,50 R 250,00

Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 8: Onderwysersgids en Gratis Plakaat Pak

Kollig Op is in die kol!. Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
R 228,65 R 269,00

Afrikaans sonder grense KABV

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 149,60 R 176,00

Charlieboy CAPS: Grade 8 : Eerste addisionele taal

Charlieboy wys wat in hom steek toe hy 'n groot euwel in die skool uitroei en so die held word van die meisie van wie hy hou.
R 94,35 R 111,00

Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 8: Leerdersboek

Kollig Op is in die kol!. Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat 'n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig 'n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
R 178,50 R 210,00

Kollig Op Afrikaans Caps: Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 8: Kernleesboek Gr 8: Leesboek

Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik.
R 140,25 R 165,00

Maikotlhao

Winner - Maskew Miller Longman 2008 Literature Awards. Rasebintsolo, o tlhokafala mo kotsing ya sejanaga, mme monnawe o batla go ya seyantlo le Thando. Thando le batsadi ba gagwe ba ganana le se, fa batsadi ba ga Ngakane ba ikamanya le sone.
R 116,45 R 137,00