Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans Readers

Afrikaans Readers

Afrikaans Readers
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Kat in die pan vir die Fransman

Die Prima Donna is Jacques Viviers, die sjef by die Volkskombuis. Hy se ’n mens spreek sy naam so uit: Sjaaak, so half met ’n lam tong. Volgens hom is sy van Wiwijee. As jy hakkel terwyl jy dit se, se jy dit net reg. Sjaaak Wiwijee hoop mense dink hy is van Frankryk.
R 122,40 R 144,00

Amathonsi abanzi

R 144,50 R 170,00

Carol en Michelle

Carol en Michelle se lewens is deurmekaar en omgekrap. Hulle vind mekaar maar wat van al die ander probleme? Carol en Michelle is een van die titels in die splinternuwe Lees is Maklik leesreeks.
R 197,20 R 232,00

New Day-by-Day Phonics: Grade 1-7: Teacher's Guide and Flash Cards

New Day by Day Phonics is a progressive learning programme which covers all the phonics knowledge needed by learners from Grade 1 to Grade 7. The course will supplement any classroom reading programme by increasing knowledge of phonics, spelling and comprehension.
R 306,00 R 360,00

Jane Eyre: Fase 18: Gr 4

R 117,26 R 137,95

Lees is Maklik: Graad 7 : Die Meerkatmannetjie

Nomsa tel 'n pop op. 'n Baie eienaardige pop wat haar in aanraking bring met die vreemdste mense soos Doktor Groenmosterd en Professor Skeptikos. Waarom wil grootmense 'n pop he? Die Meerkatmannetjie is een van die titels in die splinternuwe Lees is Maklik leesreeks.
R 155,55 R 183,00

Lees is Maklik: Graad 7 : Die Dertiende Uur

Jennie en haar ouers trek in 'n nuwe huis in met 'n staanhorlosie. Toe Jennie die eerste aand in die sitkamer slaap om na die horlosie te luister verskyn Krissie en vra haar 'n baie groot guns…iets wat jou hare sal laat rys. Die Dertiende Uur is een van die titels in die splinternuwe Lees is Maklik leesreeks.
R 107,10 R 126,00

Die nuwe kunsjuffrou

Heidi se lewe is deurmekaar. Haar ma is in Duitsland. Haar kunsjuffrou gaan weg en haar pa het 'n nuwe meisie. Hoe kan dinge ooit weer regkom? Die Nuwe Kunsjuffrou is een van die titels in die splinternuwe Lees is Maklik leesreeks.
R 107,10 R 126,00

Kaperjol Leesboek: Hy bly my broer: Graad 7

Hierdie opwindende reeks vir eerste addisionele taal-leerders van Afrikaans is volledig herwerk om te voldoen aan die hersiene kurrikulumverklaring en bevat 'n verskeidenheid interaktiewe materiaal om leerders te boei.
R 107,10 R 126,00

Lees Sonder Grense

Hierdie leesreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling het opwindende leesaktiwiteite wat interaksie en gesprek in die klaskamer stimuleer. Die multikulturele inhoud verryk die leser se ervaringswereld.
R 152,15 R 179,00