Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Slimkoppe-oefentoetse berei kinders voor op toetsskryf in die klas en help om hul uitslae te verbeter. Die boek bevat: Ses wiskunde toetse, plus al die antwoorde; Riglyne om vordering te assesseer en probleemareas te
Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes.
Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs. Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer. Briljante onderwyserondersteuning. Briljant + gehalte = sukses!.
Bestaan daar ander werelde as ons alledaagse een? Waarheen gaan mense wat verdwyn? Hoe veg ’n mens teen vreemde en magtige, onbekende wesens? Hoeveel moet jy waag ter wille van vriendskap? Dit is van die vrae waarmee Morne te doen kry wanneer sy meisie, Imke, in ’n museum verdwyn.
Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs. Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer. Briljante onderwyserondersteuning. Briljant + gehalte = sukses!.
Kabbo se Ontdekking speel af in die Cederberge waar seldsame rotstekeninge is. Kabbo ken die area met al sy gevare en geheimsinnighede goed. Kabbo ontmoet die hoogmoedige Nadie en rustig Christie. In hulle soektog na Die Grot ervaar die drie allerlei spannende avonture - van die bloed op die sand tot die gedierte in Die Grot.
Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.