Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans First Add. Language

Afrikaans First Add. Language

Afrikaans First Add. Language
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Kitsreken

Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.
R 95,00

Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal: Grade 5: Onderwysersgids (met Werkboek en Oudio-CD)

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 263,00

Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 5: Leerderboek

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 176,00

Afrikaans sonder grense: Gr 5: Leesboek : Eerste addisionele taal

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 159,00

Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Heidi se lewe is deurmekaar. Haar ma is in Duitsland. Haar kunsjuffrou gaan weg en haar pa het 'n nuwe meisie. Hoe kan dinge ooit weer regkom? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
R 85,00

Reading is Easy: Braam se beloning: Grade 5

Braam se lie ingperd Fleur moet verkoop word om skuld te delg. Vir Braam is dit 'n seer saak en hy wens hy kan iets doen om die verkopery te stop. Toe sien hy en Karla `n kennisgewing wat sy lewe kan verander.
R 85,00

Lees is Maklik: Graad 5 : Bertjie Bewerasie

Bertie Bewerasie wil graag 'n klavierspeler word maar dinge, soos die boelies van die skool, staan in sy pad. Hulle spot hom omdat hy klavier wil speel in plaas van rugby. Iets sal hy moet doen, want die eksamen kom nader en van senuwees bewe hy so, dat hy nie kan speel nie...
R 85,00

Vonk@verse 1: Gr 4 - 6: Leerdersboek : Eerste addistionele taal/huistaal

Vonk@verse 1 is uitsonderlike, volkleur-geillustreerde digbundels wat kreatiewe vonke gaan laat spat. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die sprankelwerelde van verskuns ontdek en geniet.
R 213,00