Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Afrikaans
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal: Grade 5: Onderwysersgids (met Werkboek en Oudio-CD)

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 194,65 R 229,00

Die kroon van die aarde

Die nuwe Dapper Drie – Alet, Vernon en Nathi – moet uitvind waar die skielike aardbewing vandaan kom wat Kroongolf ruk. Maar dit is glad nie so maklik nie. Een van hulle moet ’n vriendskap aanknoop met Gideon en Mandla.
R 197,60 R 247,00

Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 5: Leerderboek

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 130,05 R 153,00

Afrikaans sonder grense: Gr 5: Leesboek : Eerste addisionele taal

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 117,30 R 138,00

Ag nee Mr Uzzi

Die drie stelle leesboeke bestaan uit vier boekies elk. In hierdie Aktiwiteitsboek sal jy die volgende vind: vier fotokopieerbare werkvelle vir elke leesboek; aktiwiteite wat begrip van die teks sowel as taalontwikkeling bevorder; integrasie van aktiwiteite oor die kurrikulum heen; antwoorde op al die aktiwiteite.
R 38,25 R 45,00

Die kief-gerief wondermasjien

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks wat van die standpunt uitgaan dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee.
R 87,51 R 102,95

Afrikaans ons taal

Hierdie staatmaker-reeks is volledig hersien en herwerk vir die hersiene nasionale kurrikulum en is gebaseer op praktykgerigte taalleer vir alle intermediere fase-leerders met Afrikaans as huistaal.
R 151,30 R 178,00