Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans Readers

Afrikaans Readers

Afrikaans Readers
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Die geheim van die kroonsteen

Alet en Vernon droom nog oor die geld wat dalk in die geheime skatkis le. Maar hulle kry 'n verrassing toe hulle die skatkis oopmaak ... Wie loer die kinders af? Wie is die Dapper Drie? Wat is die kroonsteen en watter geheim is daarin opgesluit?
R 239,50

Die kaart van lank gelede

Alet Swart en haar ouers trek na die kusdorpie, Kroongolf. Sy ontdek 'n geheime kaart in die nuwe huis. Maar waarheen sal die kaart haar lei? En kan sy vir Vernon vertrou om haar te help? Die kaart van lank gelede is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books.
R 192,25

Die Towerbril : Grade 5 : Leesboek

Denise en Shumani tel 'n bril in die bus op wat eienaardige dinge laat gebeur wanneer 'n mens daardeur kyk. Hul gunstelingonderwyser, Meneer Wildskut, is siek en 'n kwaai onderwyseres neem in sy plek waar … en die poppe begin dans. 'n Skreeusnaakse fantas
R 96,00

Die kief-gerief wondermasjien

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks wat van die standpunt uitgaan dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee.
R 112,95