Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Life Orientation

Life Orientation

Life Orientation
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Nuwe alles-in-een lewensvaardighede: Graad 3: Leerderboek

Die Lewensvaardighede Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 3. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye aktiwiteite per week.
R 206,85

Nuwe alles-in-een lewensvaardighede : Graad 3: Onderwysersgids

Die Onderwysersgids bevat 'n jaarplan vir die vak, vier kwartaalplanne, moontlike tydskedules vir 'n week en volledige, daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes van die KABV ontwikkel.
R 491,50