Blitz wiskunde is 'n manier om die rekenkundige vermoens van 'n jong leerder se brein te ontwikkel. Elke titel in die reeks fokus op die ontwikkeling van wiskundige oplossingstrategiee, en die vaslegging van daardie vaardighede deur oefening.
Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag.
Die muise van Muisenberg is in die knyp - maar gelukkig is daar Fred die muis. Hy werk vir die Departement van Tandwerke en kom altyd met 'n slim plan vorendag.