Die Huistaal Onderwysersgids bevat 'n jaarplan, kwartaalplanne, tydskedules vir 'n week en daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke. Dit gee deeglike stap-vir-stap leiding hoe om handskriflesse aan te bied met sinne vir diktee en speltoetse.
Die Nuwe alles-in-een Graad 3 Huistaal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Die Leerderboek bevat klanke, spelwoorde, sinskontruksie, sigwoorde en leeslesse wat tematies met die aktiwiteite verbind is.
Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale.