Shuters tegnologie reeks bevorder die ontwikkeling van probleemoplossings- en ontwerpvaardighede met die doel om mense is staat te stel om te werk tot voordeel van hul gemeenskappe, die omgewing en die ekonomie in die 21ste eeu.
Shuters technology series encourages the development of problem solving and design skills with the aim of creating people who will benefit their communities, the environment and the economy in the 21st century.