The Kagiso readers series is an illustrated graded reading scheme for the foundation phase, which presents a range of situations and contexts authentically and realistically.
Kry jou leerders om te lees!. Kollig Op-leesboeke bevat prettige Suid-Afrikaanse stories, interessante karakters en mooi illustrasies om die leerders opgewonde te maak om te lees. Kollig Op-leesboeke is ontwikkel deur ’n span taalspesialiste, onderwysers en storievertellers.