Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans Readers

Afrikaans Readers

Afrikaans Readers
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Aap-pret

Die Welp Leesreeks is ’n noukeurig gegradeerde stel leesboekies wat die onderrig van en liefde vir lees in die Grondslag Fase inskerp. Dit is ontwikkel vir die jong Suid Afrikaanse leerder deur Suid Afrikaanse outeurs.
R 34,66

Ben en die roof by die bank

Die Lekkerlees aanvangs geletterdheidsprogram volg ‘n holistiese geïntegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig.
R 119,00

Ben word 'n cowboy : Fase 9

Die stories en rympies in die Houtkappertak is lewendig en interessant. In die stories en rympies word die klankpatrone van die sleutelwoorde van Fase 1 tot 5 herhaal om leerders se klankvaardighede te ontwikkel.
R 105,95

Anet se vakansie : Fase 8

Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see.
R 115,95

Attie en die jakkals : Fase 9

Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see.
R 115,95

Aapstreke

Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see.
R 88,95

Bessie loop weg

Hierdie reeks handel oor die vermaaklike kaskenades van familie Blom. Die lesers ontmoet vir Flap die hond, Oupa en Ouma Mos, Ma, Pa, Alwyn, Madelief en Bessie – en natuurlik die bye Gons en By.
R 65,21