Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind - die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit is 'n werkboek - leerders vul vrae in die boek in.
Hierdie studiewerkgids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir VOO vir Afrikaans Gr 11 EAT. Die studiewerkgids sal leerders help om die roman se inhoud te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei.
Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders in Gr 12 te help om hulle voorgeskrewe letterkundewerk ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die KABV en al die belangrikste aspekte van die roman word gedek – in taal wat leerders verstaan.
Frankie se gesin is anders. Haar pa kom van Vlaandere, lyk soos Atilla die Hun, en hy praat nog steeds Nederlands - en soms 'n bietjie Frans as hy Frankie wil treiter.