Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans First Add. Language

Afrikaans First Add. Language

Afrikaans First Add. Language
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Ace It! Afrikaans first additional language : Grade 12

Afrikaans FAL grade 12 learn the rules and practise the application of these rules. By the time you are in grade 12, your afrikaans teacher expects you to have a basic command of the afrikaans language. However, many learners feel overwhelmed and daunted by the afrikaans exam papers.
R 139,73

Afrikaans sonder grense KABV

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.
R 293,00

Afrikaans sonder grense Tweede Addisionele Taal

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 4 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 293,00

Afrikaans sonder grense KABV: Gr 12: Leerdersboek : Eerste addisionele taal

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 270,00

Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 12: Ondersysersgids en Gratis Onderwyserhulpmiddel CD

Kollig Op is in die kol!. Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat 'n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig 'n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
R 315,00

Helpers uit die kryt!

Finalis - Maskew Miller Longman 2007 Letterkundeprys. “Onthou ... wanneer die ref eers ‘helpers uit die kryt!’ geskree het, is dit net ek en hy. Dis dan wanneer geen voorvadergeeste, of tokkelossies, of towenaars, of sangomas jou meer kan help nie.
R 239,00

Voetpad stories vir Afrika

Van verhaal tot verhaal loop jy as leser op 'n voetpad wat op of naby die Suid-Afrikaanse bodem kronkel. Die reis is dikwels vol knikke en verrassende draaie, opdraend en afdraend. Maar dit beloof om 'n staptog te wees vol opwinding, uitdaging en ontdekking.
R 181,00

Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 12: Leerdersboek

Kollig Op is in die kol!. Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat 'n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig 'n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
R 323,00