In hierdie pragbundel vertel die eerste gedig, met die titel “Om die aarde aan te haal”, van die Aarde as ons plek van oorsprong, ons blyplek en ons toekoms. Die digter worstel om die “fyner taal” te vind wat die betekenis en waarde van Moeder Aarde duide