Afrikaans FAL grade 11 refine your afrikaans exam-writing skills. While it is most important for you to know your content when it comes to the exams, it is also a huge advantage if you know how to write exams.
Verneukkind en ander verhale is ’n bundel kortverhale gerig op senior leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die bundel bevat verhale wat lesers in die eerste plek as stories kan geniet. Maar ’n belewing – en studie – van die wereld van die ko
Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 4 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
Uiteindelik! ’n Reeks wat al die soorte tekste bevat wat die nuwe kurrikulum voorskryf! Piekfyn Afrikaans Graad 11 het die wereld van multimediatekste betree – ons bied ’n TV-film vir interaktiewe taalaktiwiteite in die Afrikaanse klas aan.
Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat interessante en kontemporere leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met die van verskeie ander vakke geintegreer wat jou ervaringswereld sal verryk en jou deeglik vir Graad 12 sal voorberei.
Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
Finalis - Maskew Miller Longman 2007 Letterkundeprys. “Onthou ... wanneer die ref eers ‘helpers uit die kryt!’ geskree het, is dit net ek en hy. Dis dan wanneer geen voorvadergeeste, of tokkelossies, of towenaars, of sangomas jou meer kan help nie.
Van verhaal tot verhaal loop jy as leser op 'n voetpad wat op of naby die Suid-Afrikaanse bodem kronkel. Die reis is dikwels vol knikke en verrassende draaie, opdraend en afdraend. Maar dit beloof om 'n staptog te wees vol opwinding, uitdaging en ontdekking.