Hierdie studiewerkgids vir leerders en onderwysers kan saam met Vers en vlam:'n poesiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die gids verskaf bykomende inligting, vrae en opdragte by die voorgeskrewe gedigte. Die aanslag is toeganklik en informeel, en gerig op die leerder.
Frankie se gesin is anders. Haar pa kom van Vlaandere, lyk soos Atilla die Hun, en hy praat nog steeds Nederlands - en soms 'n bietjie Frans as hy Frankie wil treiter.