Blitz wiskunde is 'n manier om die rekenkundige vermoens van 'n jong leerder se brein te ontwikkel. Elke titel in die reeks fokus op die ontwikkeling van wiskundige oplossingstrategiee, en die vaslegging van daardie vaardighede deur oefening.
The Kagiso readers series is an illustrated graded reading scheme for the foundation phase, which presents a range of situations and contexts authentically and realistically.
Kom Ons Lees is a series of carefully graded phonic readers, providing a wide reading experience at similar levels of language. Learners are encouraged to take pleasure in becoming readers in their own right.
Hierdie handleiding vir onderwysers bevat prettige liedjies en musiekaktiwiteite wat ter aanvullig tot die 40 storieboeke van die Rimpelstories leesreeks vir Graad 1 gebruik word.