Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Additional

Additional

Additional
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Anna Atoom en die seerower se dolk

'n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind hoe om dit te keer, stel Anna meer belang in die dolk wat sy in vlak sand begrawe in hulle baai ontdek het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan n beroemde seerower behoort.
R 116,00 R 145,00

Die kwart-voor-sewe-lelie - Skooluitgawe

In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met 'n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van 'n stadsgesin wat bestaan uit 'n vergeetagtige ma, 'n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul "Hollandse" hond, 'n huishulp wat presies weet wat sy wil he en 'n buite-aardse beskermengel met 'n aardse humorsin.
R 188,00 R 235,00

BreinBliksem

Ek maak vir jou die hel oop," lees die SMS wat Chris Burns een reenerige aand in Bloemfontein aan sy pel Kerbs stuur. Net 'n vingerfout, maar in die loop van die volgende paar dae word dit 'n afgryslike werklikheid. Burns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek.
R 150,95

Breek

R 114,40 R 143,00

Blinde Sambok

Gideonette onthou alles van die dag toe sy gebore is tot in die fynste besonderhede: Hoe almal gese het hulle het nie hoop vir hierdie bondeltjie sprinkaanbene nie. En hoe sy besluit het sy WIL LEWE en hulle almal verkeerd bewys het. Dit is dan ook die eienskap wat haar deur haar kinderjare en grootwordjare kenmerk: haar veggees.
R 135,95

Because Pula Means Rain

R 118,40 R 148,00

Die Klein Prinsie

As jy nog nie Die klein prinsie gelees het nie, wag die grootste lekkerte op jou! Die klassieke boek, wat die skrywer Antoine de Saint-Exupery wereldberoemd gemaak het, is al in meer as tagtig tale vertaal. Hierdie uitgawe bied Die klein prinsie vir die eerste keer volledig in sy oorspronklike vorm in Afrikaans.
R 156,00 R 195,00

Boikie, You Better Believe It (GOLD) : (12-15) : Winner of Sanlamprize for Youth Literature

Winner of the Gold Sanlam Prize for Youth Literature, 1994. A funny, heart warming book about a rather unusual father-and-son relationship. With this book author Dianne Hofmeyr has won her third Sanlam Prize.
R 108,00 R 135,00

Die duiwe van Botala

Frank Modiba bly saam met sy ma en sy suster, Katie, in Botala in 'n huurhuis. Dan kry hulle rusie met die huiseienaar oor sy seun wat by Katie kuier. Hulle moet 'n nuwe huis kry, maar Frank se ma word beseer in 'n taxi-ongeluk en op die ou end moet hy sorg dat hulle geholpe raak - binne een dag!
R 102,00 R 127,50

Child in Darkness

Child in darkness is a fascinating and totally engrossing story for young readers. Nicky's sudden impulse to inspect the blocked up entrance to the cave near his tree house leads to the unexpected discovery of a creature living in the cave.
R 110,40 R 138,00