Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis ’n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring.

Briljante KABV-dekking CAPS en geskryf deur kundige outeurs. Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer. Briljante onderwyserondersteuning. Briljant + gehalte = sukses!.
Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale.