Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Rut en Boas - ’n Liefdesverhaal

Rut en Boas - ’n Liefdesverhaal

Publisher : Lux Verbi
SKU: 9780796322623
R 245,00
Wanneer Rut se skoonmoeder Naomi wil teruggaan na Bethlehem waar sy vandaan kom, volg Rut. In Bethlehem vind Naomi haar ou woonhuis en grond beset deur Boas en sy moeder Ragab. Hier triomfeer een van die mooiste Bybelse liefdesverhale, die van Rut en Boas.
Wanneer Rut se skoonmoeder Naomi wil teruggaan na Bethlehem waar sy vandaan kom, volg Rut haar. In Bethlehem vind Naomi haar ou woonhuis en grond beset deur Boas en sy moeder Ragab. Tog is dit juis Ragab se skarlakenverlede wat haar empatie met almal gee. Hier triomfeer een van die mooiste Bybelse liefdesverhale, die van Rut en Boas. Barend Vos herskep dit met eietydse dialoog en 'n sensitiwiteit wat van hierdie Bybelse figure onthoubare individue met hulle deugde en ondeugde maak.
Products specifications
ISBN13 9780796322623
Publisher Lux Verbi
Contributor By (author) Barend Vos
Publication Date 2022-03-18
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 240
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}