Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Romanza Nostalgie: Dina Botha

Romanza Nostalgie: Dina Botha

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639605340
R 125,00
R 106,25
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf.
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf

Duiwel in ’n snyerspak: Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal – met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar hý lê die reëls neer

Mooiste man: Hy’s ’n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Nou is daar weer so ’n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sal sy ooit aanvaar dat Bismarck Nel eerbaar kan wees?
Products specifications
ISBN13 9780639605340
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Dina Botha
Publication Date 2020-08-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 266
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 129 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}