Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Romance

Romance

Romance
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

$10,000,000 Marriage Proposal

James Patterson’s BookShots. Short, fast-paced, high-impact entertainment.

Will you marry me for $10,000,000?


I am a creative, open-minded businessman with limited time and desire to play the field. This is a serious proposal.

A mysterious billboard intrigues three single women in LA. But who is this Mr. Right? And is he the perfect match for the lucky winner?

R 39,92

’n Ander vrou se rok

Zia doen haar bes om funky te lyk met tweedehandse ontwerpersklere. Maar ’n ander vrou se rok pas nie aldag aan haar lyf of in haar lewe nie. Ouma Betta probeer van Zia ’n goeie Afrikanervrou maak sodat sy nie soos haar ma uitdraai nie. Ook haar kêrel wil ’n ordentlike vrou hê wat nie skandes maak nie. Toe Zia se onderwysloopbaan ineenstort, hou Karel hom skaars. Dan begin Zia by ’n nuwe, kreatiewe werk. Haar baas kies sy meisies om by sy dasse te pas, maar Zia kan hul chemistry nie ontken nie.
R 173,91

#liefvirjou

Cara de Villiers is laat vir haar vlug na Suid-Afrika toe sy in Kobus Viljoen vashardloop. Hy luister haar selfoongesprek met haar ma af en kan nie help om te hoor dat sy ’n metgesel na ’n troue benodig nie.
R 66,96

’n Ma vir Frieke

Benno Kannemeyer se huweliksaansoek bring vir Annanie Mynhardt en haar seun, Marco, uitkoms uit ’n onhoudbare situasie. Durf sy dit aanvaar as sy niks meer daaruit kry as om ’n ma vir sy dogtertjie te wees nie?
R 70,43

’n Hand vol sterre

Die lyfwag: Lourens Marken is ’n vleier, ’n vrouehartdief met ’n misdaadrekord. Wat soek hy op die berg saam met die TV-span? Die verste ster: Mieke weet sy is net navorsingsassistent vir Ian McLachlan, astrofisikus, half verstrooide wetenskaplike. Maar sy’s besig om hopeloos te val vir hom.
R 147,83

’n Duisend keer ja

By die Nampo-oesdag loop Christabella haar vas in Le Roux, ’n blou-oog marmerman, wat haar verkeerd opvryf. Le Roux is haar swaer se vriend en hulle sien mekaar nou noodgedwonge gereeld – dan spat die vonke.
R 66,96

’n Doodgewone wonderwerk

Elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vir die temperamentele Simon, ’n skrywer, huishou om te oorleef. Dit sukkel maar met die kosmakery. Dalk is ’n huishoudster nie wat hy nodig het nie …
R 66,96

’n Man op sig

Binne drie maande moet Magriet ’n man kry wat met haar sal trou – en ná drie maande sal skei – om haar erflating te verseker. Tien dae voor die troue is alles gereël, net nie die man nie.
R 66,96

’n Droom vir Adrienne

Adrienne spartel op haar wildreservaat, D’Afrique. Tot Miron de Lima sy hulp aanbied. Maar wat is sy motief? Hy is immers een van die wêreld se gesogste vrygeselle, skatryk, altyd aan die arm van ’n ander skoonheid.
R 66,96

’n Beskermengel vir Malene

Haar pa het haar geleer: pasop dat jy nie goedkoop is nie. Soos jou ma. Adolf leer haar vertrou, leer haar liefhê. Tot die verlede hulle inhaal. En Marlene weet – dis die einde van haar en Adolf.
R 66,96

’n Beskermengel vir Malene

Haar pa het haar geleer: pasop dat jy nie goedkoop is nie. Soos jou ma. Adolf leer haar vertrou, leer haar liefhê. Tot die verlede hulle inhaal. En Marlene weet – dis die einde van haar en Adolf.
R 66,96

’n Dokter vir Arabelle

Arabelle se aantreklike vennoot in die mediese praktyk is meestal ’n stuurse vent. Maar sy skuld hom verduiwels niks. Dis net dat sy hartseer in daardie baie blou oë van hom vermoed.
R 66,96