Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide retoervloot terug na Nederland uit Batavia. Saam op die vlagskip, sy vyf jong kinders. Hulle word een-een siek - die gevreesde kinderpokke. Op 12 Februarie gaan die gesin aan land in Tafelbaai. Enkele maande later is sowat die helfte van die Kaapse bevolking dood aan pokke. In Retoervloot bring VOC-kenner Dan Sleigh die gegewe, en die verbysterende werkinge van die VOC-retoervlootstelsel, lewend voor die oog.
Products specifications
ISBN13
|
9780624092520
|
Publisher
|
Tafelberg Publishers Ltd
|
Contributor
|
By (author) Dan Sleigh
|
Publication Date
|
2022-02-10
|
Language
|
Afrikaans
|
Format
|
Hardback
|
Pages
|
416
|
Product Dimensions (H x W x L) in mm
|
234 X 152 X 210
|
Shipping Weight (grams)
|
500
|