Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Regstellende trane : Waarom verteenwoordigendheid nie gelykheid is nie

Publisher : Kraal Uitgewers
SKU: 9780987025678
R 140,00
R 119,00
Regstellende trane: Waarom verteenwoordigendheid nie gelykheid is nie beeld vir die eerste keer dit uit wat in die toepassing van regstellende aksie vergete raak, naamlik mense en hulle persoonlike verhale van regstellende aksie.
Regstellende trane: Waarom verteenwoordigendheid nie gelykheid is nie beeld vir die eerste keer dit uit wat in die toepassing van regstellende aksie vergete raak, naamlik mense en hulle persoonlike verhale van regstellende aksie. Dr. Dirk Hermann, vooraanstaande kenner oor die onderwerp van regstellende aksie, gesels met mense wat weet wat dit beteken om weens die kleur van hul vel benadeel te word. Hy klop ook aan by leiers wat by die 1994-onderhandelingsproses betrokke was (insluitende oudpresident F.W. de Klerk en IVP-leier Mangosuthu Buthelezi) en vind uit hoe regstellende aksie in die Grondwet inpas en wat die ooreenkoms ten opsigte van regstellende aksie tydens die onderhandelinge was. In die boek vergelyk dr. Hermann twee uiteenlopende pole van regstellende aksie - een wat tot trane lei en een wat tot vreugde kan lei - en steek sodoende die debat oor regstellende aksie weer aan die brand met harde feite. Regstellende trane: Waarom verteenwoordigendheid nie gelykheid is nie is opgedra aan al die mense agter die statistiek van regstellende aksie.
Products specifications
ISBN13 9780987025678
Publisher Kraal Uitgewers
Contributor By (author) Dr. Dirk Hermann
Publication Date 1753-01-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 144
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}