Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Proteus

Proteus

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798164795
R 335,00
R 268,00
Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as "Umzingeli" (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom. Spanning uit die boonste rakke; 'n boek wat geen leser sal kan neersit nie.
Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as "Umzingeli" (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik - en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf 'n ou vriend, 'n medestryder wat gyselaar gehou word. Maar die "losprys" wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik - 'n hardeskyf met "sensitiewe" inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoe doen om hom te keer. En nou word jagter die prooi. Op 'n "geleende" BMW-motorfiets vat hy die lang pad. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom. Spanning uit die boonste rakke; 'n boek wat geen leser sal kan neersit nie.
Products specifications
ISBN13 9780798164795
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Deon Meyer
Publication Date 2013-11-20
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 360
Product Dimensions (H x W x L) in mm 222 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 455
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}