There has been a lot of furore in the United States about Critical Race Theory (CRT). Opponents to it claim that it has saturated society at different levels, including the alleged indoctrination of school children and the poisoning of the media and public life.
Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter Veronica, wat vir die leerders 'n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou en programmeer.
Hondman is terug en hierdie keer is hy nie alleen nie. Die heldhaftige hond met 'n regte neus vir geregtigheid het nou 'n sidekick in die vorm van 'n super-oulike katjie.
Dis die woorde wat Diana Botha, wynmaker van die spoglandgoed Soeterwijn, help om staande te bly en telkens weer die lewe met nuwe ywer aan te pak. As jongmeisie erf sy 'n las skande vir iets waaraan sy geen skuld het nie.
Na tragiese gebeure tot haar man, Simon, se onverwagte dood lei, reis Emma na die Vrystaatse dorpie Clarens om sy as te strooi. Terwyl sy by Simon se tannie Vera tuisgaan, daag 'n geheimsinnige koevert op waarvan die oenskynlik onskadelike inhoud Vera angsbevange maak.
Abby, Jasper en Henri is nie in dieselfde vriendekring nie en het net mooi niks in gemeen nie: Abby, die atletiese it-girl, Jasper, die anarchistiese gamer en Henry, die flambojante drama queen.
In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van kleure. Prettige aktiwiteite hou die kleingoed besig - enige tyd, enige plek! Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.
In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van vorms en teenoorgesteldes. Kleurvolle aktiwiteite hou die kleingoed besig - enige tyd, enige plek! Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.
Selling your product or service online is now non-negotiable. This book is a practical and accessible guide to digital marketing for small businesses, using real world examples.