Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Polsslag

Polsslag

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798182942
R 315,00
R 252,00
Speurder-kaptein Alek Strauss van die FSO word saam met sy span uitgeroep na ’n raaiselagtige moordtoneel. Die liggaam van ’n vrou is in ’n afgeleë bouval in Pretoria-Oos gevind. Advokaat Lynn Rawlins is skynbaar verwurg.
Speurder-kaptein Alek Strauss van die FSO word saam met sy span uitgeroep na ’n raaiselagtige moordtoneel. Die liggaam van ’n vrou is in ’n afgeleë bouval in Pretoria-Oos gevind. Advokaat Lynn Rawlins is skynbaar verwurg. Teen die muur staan in bloed geskrywe: Sprich nichts Böses. Doktor Nadiya Patel, forensiese sielkundige, is vas oortuig die moordenaar se modus operandi is ’n waarskuwing dat nog lewens in gevaar is.

’n Meesleurende spanningsroman deur Marie Lotz, die skrywer van Roofdier.
Products specifications
ISBN13 9780798182942
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Marie Lotz
Publication Date 2022-06-24
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 336
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}