Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Plein En Simpel : 'N Duiwestorie

Plein En Simpel : 'N Duiwestorie

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781869199517
R 150,00
R 127,50
Die duiwe wat elke oggend op Oom Paul se kop en skouers vergader is nie gewone kossoekers of verveelde sonbaaiers nie. Kerkplein se duif bevolking is ’n groep besorgdes wat bereid is om tot die laaste penveer vir Kerkplein as duiftuiste te veg.
Wanneer die prokureursfirma Plein & Simpel vorendag kom met planne om Kerkplein se historiese Wesfasade in ’n parkeerterrein te omskep, en daar terselfdertyd uit bewaringskringe stemme opklink dat duiwe-excreta die historiese geboue beskadig, word die Duiwerepubliek van alle kante bedreig. Skielik lyk indringer-mynas na die minste van hulle probleme – en moet die lede van KOER (Ken Ons Eie Roeping) kragte saamsnoer om die metroraad, die media en moderniseerders hok te slaan.
Products specifications
ISBN13 9781869199517
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Marius Ackermann
Publication Date 2013-05-09
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 200
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 115
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}