Hierdie diereboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die diereryk te ontdek. Dit bied 'n omvattende blik op allerhande soorte diere -- van die kleinste insekte tot die enorme boggelrugwalvis! Kinders kan ontdek hoe diere begin vlieg het, waarvoor diere hulle kleur gebruik en hoe pikkewyne die koue oorleef.