Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Openbaring ontsluit

Openbaring ontsluit

Publisher : CUM
SKU: 9781431607235
R 139,00
R 118,15
Hoeveel mense het al Openbaring gelees en alles verstaan? Tog se Riekert Botha Openbaring kan verstaan word. Die sleutel le in een spesifieke vraag: "Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was?" Openbaring ontsluit bied 'n verrassende, vars perspektief op die laaste boek in die Bybel.
Hoeveel mense het al Openbaring gelees en alles verstaan? Tog se Riekert Botha Openbaring kan verstaan word. Die sleutel le in een spesifieke vraag: "Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was?" Riekert kyk in Openbaring ontsluit na die volgende aspekte wat vorm gee aan hierdie Bybelboek: Wie was die oorspronklike ontvangers van die boodskap?; Wat was die omstandighede waarin hulle geleef het?; Watter spesiale behoeftes of sake het moontlik aanleiding gegee tot die skrywe van die boek?; Wat was God se boodskap aan daardie mense in daardie tydvak en spesiale omstandighede? Riekert bespreek dan die boodskap aan die sewe gemeentes en die sewe visioene in Openbaring teen hierdie agtergrond. Openbaring ontsluit bied 'n verrassende, vars perspektief op die laaste boek in die Bybel. Dit is ideaal vir elkeen wat 'n verstaanbare uitleg van Openbaring wil he.
Products specifications
ISBN13 9781431607235
Publisher CUM
Contributor By (author) Riekert Botha
Publication Date 2014-03-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 252
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 315
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}