Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Op Soek Na Saartjie : Langenhoven se Geheime Liefde

Op Soek Na Saartjie : Langenhoven se Geheime Liefde

Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
SKU: 9780624091233
R 320,00
R 256,00
Met sy dood verras CJ Langenhoven deur 'n jong Joodse vrou, die vurige rooikop Sarah Goldblatt, as eksekuteur te benoem. Dominique Malherbe was van kleins af gefassineer deur die familiefluisteringe oor die groottante van haar en haar verhouding met die A
Op 15 Julie 1932 sterf CJ Langenhoven skielik. Dat hy 'n jong Joodse vrou, die vurige rooikop Sarah Eva Goldblatt, as eksekuteur van sy literere nalatenskap benoem, kom as 'n verrassing. Dominique Malherbe was van kleins af gefassineer deur die familiefluisteringe oor die groottante van haar en haar verhouding met Langenhoven. Uiteindelik besluit sy om antwoorde te soek oor Saartjie se lewe, haar werk en die raaisel rondom haar babaseun.'n Ongewone en boeiende literere liefdesverhaal.
Products specifications
ISBN13 9780624091233
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Contributor By (author) Dominique Malherbe
Publication Date 2021-04-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 240
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}